Scroll Top
Discount And Promotion
  • On Sale
  • Featured
  • Top Sellers
Farm to City Socks Farm to City Socks
-21%
Original price was: R120,00.Current price is: R95,00.
JAGLUS Hoodie JAGLUS Hoodie
-12%
Original price was: R650,00.Current price is: R570,00.
JAGLUS Volstruis kouse JAGLUS Volstruis kouse
-7%
Original price was: R189,00.Current price is: R175,00.
Ladies T-Shirt Ladies T-Shirt
-26%
Original price was: R230,00.Current price is: R170,00.
Ladies T-Shirt Ladies T-Shirt
-28%
Original price was: R250,00.Current price is: R180,00.
Men’s T-Shirt Men’s T-Shirt
-26%
Original price was: R250,00.Current price is: R185,00.
Item added to cart View Cart Checkout
Item added to wishlist View Wishlist
Item removed from wishlist
Get FREE SHIPPING on all our Vellies
Durable Design Meets Outdoor Comfort

Ons was geseënd genoeg om die laaste paar jaar ‘n familieplaas te kon geniet. Ons het al die lekkerte van die bosveld daarmee beleef; die vars lug, rustigheid , natuur, wild, en samesyn. Die plaas het ‘n ‘hunkering’ geword waarna ons begin smag het. Wat is dan lekkerder as ‘n naweek wegbreek van werk, stres, jaag en druk? Ons het onsself begin bevind as ‘naweek boertjies’, tussen die 2 wêrelde van dorp – en – plaas. Vir ons was daar die behoefte vir die ‘tussen drag’, as mens nou nie net camo wil lyk nie en ook nie te opgetooi nie.

Daarom is JAGLUS vir die STADSBOER- waar die 2 wêrelde mekaar ontmoet. ‘n Tikkie bosveld in die dorp, en ‘n tikkie dorp in die bos… Stad-tot-plaasdrag! Stylvol genoeg vir ‘n kuier, maar ook prakties en gemaklik genoeg vir die plaas.

VISIE
Ons wil die hunkering en genot van die bosveld dorp toe bring. Die vreugde en rus wat ons voel op die plaas, die afwagting en uitsien na die veld, die samesyn en kuier van ‘n jagnaweek- die JAGLUS.

MISSIE
Om kwaliteit, gemaklike en stylvolle produkte aan die Suid-Afrikaanse STADSBOER te verskaf. Produkte wat eties geproduseer word, eer gee aan die Here, en volhoubaarheid in ag slaan.

ONS WAARDES
JAGLUS is gegrond op Christelike waardes en etos. Die bosveld is tog die plek waar ons die Here ervaar, Sy handewerk aanskou en Sy glorie beleef. Daarom is God die fondament en hoeksteen waarop JAGLUS met hulp van die Here gebou word. Ons het besef dat ons nie sendelinge hoef te wees om vir die Here te werk nie, die Here gee vir ons unieke talente en vaardighede om te gebruik tot Sy eer. JAGLUS wil terugploeg in die Here se werke in en Sy gemeenskap ondersteun. JAGLUS is nie net ‘n kleremaak nie, maar ‘n onderneming met die oog op die Here – Om Sy naam te vereer, en sy koningkryk te vergroot.

Hoekom JAGLUS?

Default Sorting
  • Default Sorting
  • latest
  • popularity
  • rating
  • price: low to high
  • price: high to low
Clear Filters
Farm to City Socks Farm to City Socks
Farm to City Socks
On Sale
JAGLUS Cap JAGLUS Cap
JAGLUS Cap
JAGLUS Hoodie JAGLUS Hoodie
JAGLUS Hoodie
On Sale
JAGLUS Volstruis kouse JAGLUS Volstruis kouse
JAGLUS Volstruis kouse
On Sale
Ladies T-Shirt Ladies T-Shirt
Ladies T-Shirt
On Sale
Ladies T-Shirt Ladies T-Shirt
Ladies T-Shirt
On Sale
Men’s T-Shirt Men’s T-Shirt
Men’s T-Shirt
On Sale
Men’s T-Shirt Men’s T-Shirt
Men’s T-Shirt
On Sale
Item added to cart View Cart Checkout
Item added to wishlist View Wishlist
Item removed from wishlist
jaglus logo

STAD TOT PLAAS INLIGTING!

Read our privacy policy for more info.